Let's Talk About It is an opportunity for women to have REAL conversations about real topics that impact our lives! It's the conversation that you always wanted to have...with...
Onder Die Bome
Onder die Bome is reeks oor filosofie, bestaande uit tien episodes waar Podmedia by die Chairofoon-Inisiatief meer leer oor die inhoud, toepassing, en ontwikkeling van filosofie....
Die Skaatscast
Straight outta Parow kom die sienings van 'n klompie jongmense wat meer kontroversiëel as die mullet; met meer finesse as Jurie Els en waaay meer nederig as Kanye West.Jip, jy...
Radio Scriptura
Radio Scriptura is 'n Gereformeerde potgooi. Sola Scriptura is 'n beginsel wat ons wil toepas op die vreugdes en uitdagings van elke dag. Op hierdie potgooi kyk ons met die "bril"...
Dirk Scheepers Program
Basies alles wat jy nie om 'n beskaafde braaivuur kan bespreek nie. Meestal polities inkorrek, sonder sensuur, met hier en daar 'n kras woord.