Toekomsvenster
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 8:11:56
- More information
Informações:
Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster: Jou liggaam is ʼn tempel
23/10/2023 Duration: 03minVersorg jou liggaam, gee dit genoeg voedsame stowwe, wees versigtig met wat jy daarin sit. Oefen jou liggaam, moenie aan elke gril en gier daarvan toegee nie. Die liggaam kan opdringerig en veeleisend wees. Die liggaam het dissipline nodig. Versorg dit en hê dit lief, baie lief.
-
ToekomsVenster: Hoe lyk jou emosionele gesondheid?
23/10/2023 Duration: 04minHoe gesond is jy emosioneel en wat doen jy daaraan?
-
ToekomsVenster: Liggaam, siel en gees
23/10/2023 Duration: 03minNee, liggaam, siel en gees moet naas mekaar en saam met mekaar, in samehang plek vind om tot uitdrukking te kom.
-
ToekomsVenster: Geloof is ’n gawe
23/10/2023 Duration: 03minHet jy opgelet hoe dikwels die woorde “ek glo” hierin na vore kom. Inderdaad, geloof is van ʼn gans ander dimensie. Dit is ʼn gawe van God die Heilige Gees en ʼn mens staan in verwondering as ʼn mens daaraan dink dat jy deel kan wees ʼn geloofsgemeenskap wat oor eeue strek en hul sekuriteit, sin en bestemming, in hierdie woorde gevind het.
-
ToekomsVenster: Drie in een
23/10/2023 Duration: 02minOns is mense van geloof. Ten diepste glo ons dat God met ons op pad is; God Drie-enige, Vader, Seun en Heilige Gees.
-
ToekomsVenster: As julle my liefhet sal julle my opdragte uitvoer
16/10/2023 Duration: 02minJohannes 15 dwing ons om ons argumente, oor hoekom ons nie betrokke wil raak nie, te heroorweeg. As ons vriende van God en Christus Jesus is en ons wil dit wees, lê gehoorsaamheid op ons weg.
-
ToekomsVenster: Dit is ons verantwoordelikheid
16/10/2023 Duration: 03minOns kan nie alles doen nie, maar ons kan wel iets doen.
-
ToekomsVenster: Vriende van Jesus se lewens word aan liefde gekenmerk
16/10/2023 Duration: 02minDaar is geen ander uitweg nie – liefde, met name God se liefde – oorwin harte.
-
ToekomsVenster: Jy is Jesus se vriend
16/10/2023 Duration: 02minHier is dit heel anders. Dit is inderdaad die meerdere wat die “mindere” in sy kring insluit.
-
ToekomsVenster: Vriend van God
16/10/2023 Duration: 02minDie omgekeerde is ook waar. Is ek en jy die naam vriend waardig?
-
ToekomsVenster: Ek aanvaar jou
12/10/2023 Duration: 02minEk hou van jazz en jy van klassiek. Tog het ons mekaar lief. Ek aanvaar jou met die liefde van ons Heer.
-
ToekomsVenster: Bid vir hierdie land
12/10/2023 Duration: 03minKom ons begin by gebed. Kom ons bid en vra God vir genade.
-
ToekomsVenster: Dankbaar vir werk
11/10/2023 Duration: 02minBegin bid vir die genade om dit wat jy doen, al is dit miskien nie jou eerste keuse nie, dankbaar as ʼn gawe uit die hand van die Here te ontvang en dit te koester.
-
ToekomsVenster: Hy weet beter
11/10/2023 Duration: 03minGod is steeds in beheer. Die sekuriteit wat Hy gee is meer as wat die teenswoordige ons kan bied.
-
ToekomsVenster: Om jammer te sê is die regte antwoord
09/10/2023 Duration: 02minHoe lyk dit met die “jammers” in jou lewe? Wees haastig om jammer te sê.
-
ToekomsVenster: Vryheid om regte keuses te maak
03/10/2023 Duration: 03minOns leef reeds nou vir altyd as ons glo dat Jesus die prys namens ons elkeen betaal het. Ons is vry, maar die vraag is, vry van en vry tot?
-
ToekomsVenster: Kies liefde
03/10/2023 Duration: 03minBy God kom ons nie weg nie. Hy gee nie toe nie. Daar is nie beweegruimte nie. Hy verskoon niemand van hierdie verantwoordelikheid nie.
-
ToekomsVenster: Betuig weer jou afhanklikheid van God
02/10/2023 Duration: 02minBetuig net weer jou afhanklikheid van God. Doen dit met dankbaarheid. Dis die beste posisie om in te wees.
-
ToekomsVenster: Ervaar ware geluk
02/10/2023 Duration: 02minSo ʼn lewe word met die ewige lewe beloon. So ʼn lewe ken vrede te midde van swaarkry, ervaar self warmte en barmhartigheid, so ʼn lewe is geseënd.
-
ToekomsVenster: Moenie dat die lewe jou onderkry
02/10/2023 Duration: 02minMoenie dat daardie omstandighede jou definieer nie. Jy is nie ʼn slagoffer nie maar ʼn oorwinnaar.