Toekomsvenster
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 8:43:52
- More information
Informações:
Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster: Ek wil volrond wees
29/01/2024 Duration: 03minEk wil volrond mens wees, feesvierend deur die lewe gaan, die bergtoppe bewandel, van God se blomme in die vallei ʼn ruiker maak en vir ʼn stukkende mens aangee. En jy?
-
ToekomsVenster: Kom ons ontmoet mekaar as volronde mense
29/01/2024 Duration: 03minMag ons mekaar die stereotipering, die slegsê, die verdagmakery verskoon. Mag ons mekaar as volronde mense ontmoet. Immers, God is nie met een van ons klaar nie.
-
ToekomsVenster: Raak jy nog ontsteld?
22/01/2024 Duration: 03minKom ons raak weer ʼn slag ontsteld. Daar is eintlik geen ander opsie nie.
-
ToekomsVenster: ’n Hoopvolle toekoms
22/01/2024 Duration: 02minGister is water onder deur die brug, word gesê. Moenie jou tent daar opslaan nie. As jy moet vertoef, kap die tentpenne liggies in. Môre kom die son weer op.
-
ToekomsVenster: Vind jou vreugde
22/01/2024 Duration: 02minVind jou vreugde in die Here en Hy sal jou gee die begeertes van jou hart.
-
ToekomsVenster: ’n Lig vir ander
22/01/2024 Duration: 04minHy is met niemand klaar nie, behalwe hulle wat ons reeds vooruitgegaan het. In hulle is die werk van die Gees volbring.
-
ToekomsVenster: Kom ons praat oor oordeel
22/01/2024 Duration: 03minIemand het eenmaal gesê herlewing begin by die sirkel wat ons rondom ons trek en die persoon wat daarbinne staan.
-
ToekomsVenster: Roepstem van die Here
15/01/2024 Duration: 03minIn terme van “los maak” wat mag dit verteenwoordig in my en jou lewe? In terme van “strek na wat voor is”, die karakter van Jesus wat in ons lewens gestalte moet kry, is dit ons van harte ingesteldheid?
-
ToekomsVenster: ’n Fokus op die belangrikste
15/01/2024 Duration: 03minDaar is egter ʼn tyd vir alles.
-
ToekomsVenster: Sy genade is onverdiend
15/01/2024 Duration: 03minDit lyk asof ons ietwat verleë staan met genade. Trots weerhou ons daarvan om te aanvaar dat ons inderdaad niks kan doen om ons redding te bewerk nie.
-
ToekomsVenster: Ware vertroue is op God gerig
15/01/2024 Duration: 03minWaarom Hom nie by vernuwing vertrou in die jaar wat voorlê nie?
-
ToekomsVenster: 'Net een ding'
15/01/2024 Duration: 03minDie digter sê dus dat sy fokus op die Here is. Hy wil die Here relevant beleef in alles waarmee hy besig is.
-
ToekomsVenster: Hy het my gesalf vir diensbaarheid
13/12/2023 Duration: 02minDalk wil jy sommer nou saam bely: Die Gees van die Here is op my en Hy het my gesalf vir my dienswerk vandag. *Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2023. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 15 Januarie 2024 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar.
-
-
ToekomsVenster: Oom, help my!
11/12/2023 Duration: 02minMaar wat word dan van die mense wat sê, vra, smeek: “vat my net hier weg”?
-
ToekomsVenster: Kom lewend in die ewigheid aan
11/12/2023 Duration: 02minJesus, die Christuskind van Kersfees, het ʼn pad van vernedering en uiteindelik die dood geloop sodat ons “lewend, veilig, behoue en bloed-gewas” aan die “anderkant” sal aankom.
-
ToekomsVenster: Goud, wierook en mirre
11/12/2023 Duration: 02minDie drie geskenke wat die wyse manne uit die ooste na Jesus gebring het, is bekend. Goud dui op die Koninklike, wierook op die Goddelike en mirre op die lydensweg wat Jesus sou moes verduur.
-
ToekomsVenster: Sy naam is heilig
04/12/2023 Duration: 02minIntussen, namate ons groei in ons verstaan van wie Hy is, in die mate waarin Hy Homself deur sy Woord aan ons openbaar, raak ons verwondering by die dag groter en groter.
-
ToekomsVenster: God is in die hemel, maar ook naby
04/12/2023 Duration: 02minOns is beelddraers, in alles soos Hy, behalwe dat ons nie Hy is nie. (Lees gerus Psalms 8)
-
ToekomsVenster: Hy is ’n ware Vader vir ons
04/12/2023 Duration: 02minPraat met God en noem Hom met die grootste vrymoedigheid Vader.