Toekomsvenster
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 8:02:54
- More information
Informações:
Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster: ‘Moenie op jou eie insigte staatmaak nie’
08/09/2023 Duration: 02min“Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie.” – Spreuke 3:5 (AFR83)
-
ToekomsVenster: Moeg en oorlaai
08/09/2023 Duration: 03minMaak die Woord van die Here oop. So kom jy tog aan die anderkant uit.
-
ToekomsVenster: ‘Moenie te veel praat oor môre nie’
08/09/2023 Duration: 02minHy staan gereed om my in môre te verwelkom, beloof dat Hy reeds die pad voorberei het, dat Hy net sal toelaat wat tot my vorming sal bydra, dat sy genade genoeg is, sy beloftes my sal dra en sy Woord my sal leer. Dankie Heilige Gees, U is alreeds daar.
-
ToekomsVenster: ’n Lewe in oorvloed
08/09/2023 Duration: 02minJesus is die geheim van ʼn oorvloedige lewe.
-
ToekomsVenster: God praat steeds met jou
08/09/2023 Duration: 02minDie positiewe in die aangehaalde teks is die feit dat God praat en nog nie opgehou het met praat nie.
-
ToekomsVenster: Hoe om die boompie te buig
03/09/2023 Duration: 02minJy wat moedeloos is met jou kind, het jy al gebid?
-
ToekomsVenster: God het nog nie moed opgegee met SA nie
03/09/2023 Duration: 02minEk dink, nee ek glo, dat hy nog ʼn besonderse plan het met hierdie land en sy mense, meer nog, met jou en my en ons kinders. Glo jy dit?
-
ToekomsVenster: ’n Noodkreet van tieners
03/09/2023 Duration: 02minAs dit nie goed gaan met ons kinders nie, gaan dit nie goed met ons nie – ook nie met ons land nie, ook nie met die kerk as sigbare verteenwoordiger van die Koninkryk op aarde nie.
-
ToekomsVenster: Is ons kinders te besig?
03/09/2023 Duration: 02minOns is verbondsouers, ons het belowe dat ons ons kinders sal opvoed en laat opvoed in en met die Woord van die Here. Is ons regtig getrou aan daardie roeping?
-
ToekomsVenster: Kinders, gawe en opdrag
03/09/2023 Duration: 02minOuers is nie volmaak nie, ver daarvan. Tog, midde ons gebrokenheid sien kinders die egte soeke na die wil van die Here en ʼn lewe wat in toewyding aan Hom geleef word.