Toekomsvenster
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 8:02:54
- More information
Informações:
Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster: Hoe kyk ons na mekaar?
25/03/2024 Duration: 03minDie Man aan die kruis kyk met soveel empatie na ons. Hoe kyk ons na mekaar?
-
ToekomsVenster: Ons is mens onder mense
25/03/2024 Duration: 05minPaasfees herinner ons dat God die wêreld, die hele wêreld, die mensewêreld ingesluit, so lief het dat Hy sy beste opoffer sodat iets van eg menswees herstel kon word.
-
ToekomsVenster: Gegiet in God se beeld
25/03/2024 Duration: 03minWaartoe roep die gebeure ons as dit nie tot diepe dankbaarheid, verwondering en toewyding is nie?
-
ToekomsVenster: Moenie jou hart verloor nie
25/03/2024 Duration: 03minOns mag nie toegee aan die harteloosheid van die wêreld nie.
-
ToekomsVenster: Is God afwesig?
25/03/2024 Duration: 04minDan sê die spreker na wie ek verwys dat dit nie God is wat by wyse van spreke verhoor word nie, ons staan skuldig. Wat het ons met hierdie wêreld, wat God in sy wysheid aan ons toevertrou het, gemaak?
-
ToekomsVenster: Die vier vingers wat terugwys
20/03/2024 Duration: 03minKan jy sien hoe dit belangstelling wek, liefde ontsluit? As daardie vermaning seermaak, is dit waarskynlik nie liefde nie.
-
-
ToekomsVenster: Jou lewe het betekenis
20/03/2024 Duration: 04minIs daar in ons baie gejaagde, kompeterende wêreld nog tyd en plek vir ouer persone?
-
ToekomsVenster: Loshande deur die lewe
18/03/2024 Duration: 03minIs jy steeds op wieletjies? Kom jy reg sonder om hulp te vra, of is dit ʼn geval van: “Dankie Here, ek kon die uitdaging hanteer. Dankie dat U daar sal wees vir die volgende uitdaging”?
-
ToekomsVenster: Hoe dan anders?
18/03/2024 Duration: 03minEen van die grootste foute wat ons kan maak is om goed as vanselfsprekend te aanvaar. Bid dan saam met my: “Here, ek bekeer my opnuut tot U”.
-
ToekomsVenster: Mag ons nederigheid hê
12/03/2024 Duration: 03minOns gaan waarskynlik verras word deur hoe God oor dinge dink.
-
ToekomsVenster: Eenheid en verskeidenheid
12/03/2024 Duration: 04minHoe dink ons oor eenheid en verskeidenheid binne die een liggaam van Christus Jesus?
-
ToekomsVenster: Jesus het alles vir ons gegee
12/03/2024 Duration: 04minDaar is nie sprake van winskope wanneer dit by die Koninkryk se sake kom nie.
-
ToekomsVenster: Gemaak met ’n besonderse doel
12/03/2024 Duration: 04minDie woordjie “uitverkies” word somtyds met baie emosie gelaai. Sou dit beteken dat God sommige gekies en ander dus verwerp het?
-
ToekomsVenster: Om ’n gawe van onderskeiding te ontwikkel
11/03/2024 Duration: 03minDie vraag aan die einde van die dag lyk my is: is ons regtig met die Here se werk besig?
-
ToekomsVenster: Ek dink God huil!
04/03/2024 Duration: 04minEk dink God huil as soveel bloedvergieting, hartseer en trauma aan Hom toegedig word.
-
ToekomsVenster: Waar lê die fout?
04/03/2024 Duration: 04minSoos die lied sê, spreek ons lewe of spreek ons dood?
-
ToekomsVenster: Waar is die vissie?
04/03/2024 Duration: 04minFeit van die saak is dat ek al ʼn geruime tyd voel die Here sê die fase het verbygegaan. Ek hou vas maar Hy wil iets nuut doen. Die Here sê, Hy is ernstig, al moet Hy met my praat deur die vis wat nie meer daar is nie.
-
ToekomsVenster: Die boom is nie dood nie
04/03/2024 Duration: 03minMoenie opgee nie, dis net ʼn seisoensverandering.
-
ToekomsVenster: God praat met jou
04/03/2024 Duration: 03minDis die belofte van die nuwe lewe in Christus wat ons nooi om ʼn koersaanpassing te maak.