Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 38:20:52
- More information
Informações:
Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Buitelandse belegging in SA val met meer as ’n derde
02/04/2024 Duration: 07minDawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient Groep gesels oor buitelandse belegging in SA. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Watter plaaslike owerhede is die beste en vrotste?
02/04/2024 Duration: 08minPranish Desai, senior data-ontleder by Good Governance Africa gesels oor GGA se jongste bestuursprestasie-indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die SAID wil terugbetalingsbedrog met ’n hamer slaan
02/04/2024 Duration: 10minEdward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gesels oor die staat se belastinginkomste vir die 2023-'24-boekjaar. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
02/04/2024 Duration: 06minChantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investment gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 02de April 2024
02/04/2024 Duration: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kyk na die aanpasbaarheid van instellings voor jy ‘n studiekeuse maak
28/03/2024 Duration: 13minHB Klopper, bestuurshoof van die Da Vinci Instituut gesels oor die aanpasbaarheid van instellings. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Internetjoernaaldiens help bankbruê oorsteek
28/03/2024 Duration: 13minCobus Venter van die Buro vir Ekonomiese Navorsing gesels oor internetjoernaaldiens. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die toekoms van besigheidsinsigte lewe op die internetwolk
28/03/2024 Duration: 16minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie gesels oor die toekoms van besigheidsinsigte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 01 ste April 2024
28/03/2024 Duration: 46minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Prof. Jannie Rossouw van die Wits Sakeskool
28/03/2024 Duration: 11minProf Jannie Rossouw, politieke ekonoom en besoekende professor aan Wits Sakeskool gesels oor sy agterond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter