Dirk Scheepers Program

Sebastiaan Biehl

Informações:

Synopsis

Sebastiaan Biehl is in Duitsland gebore, maar het as student na Suid-Afrika gekom en ʼn Afrikaner geword. Hy woon sedert 2005 in Orania en is tans navorser en toergids by die Orania Beweging. Sebastiaan het ook reeds twee romans die lig laat sien. Die konneksie was nie die beste nie en sy babaseuntjie was woelig in die agtergrond so ek moes dele van die episode uitsny en ek het al op die harde manier geleer dat mense sal nie bly luister na die podsending as die audio kwaliteit sleg is nie. Elk geval, daar is tog ‘n paar stukkies wysheid en sinsig wat uitgekom het uit die gesprek en ons beplan ‘n opvolg episode. SkakelsBeslissing in die Karoo: https://goo.gl/M3P4vEMaroela Media Skrywes: https://maroelamedia.co.za/author/sebastiaanbiehl/

Join Now

Join Now

  • Unlimited access to all content on the platform.
  • More than 30 thousand titles, including audiobooks, ebooks, podcasts, series and documentaries.
  • Narration of audiobooks by professionals, including actors, announcers and even the authors themselves.
Try it Now Firm without compromise. Cancel whenever you want.

Share