Storm Perspektiewe

Episode 2 - Die Perfekte Storm

Informações:

Synopsis

Die storms waarin ons leef kan alles verwoes, ons moet verstaan waar dit vandaan kom en hoe dit lyk. Om die storms net te identifiseer gaan al klaar ‘n paar perspektiewe oopkrap.