Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die JSE ry wipplank vanmiddag, maar die rand verloor teen die dollar

Informações:

Synopsis

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die plaaslike markte, die rand, WeBuyCars se handelsopdatering, en Tesla se aandeelprys. Volg RSG Geldsake op Twitter